Sonkrag en Sonpaneel stelsels inleidende foto

Plan My Power spesialiseer in alternatiewe energie oplossings wat bekostigbaar en relevant is vir ons kliёnte. Ons fokus is wyer as net die verkoop van produkte, ons bied raadgewende advies en ontwerp stelsels daarvolgens.

Die fokus op sonkrag, of meer bekend as sonpaneel stelsels is eintlik ongelooflik.

Sonpanele (elektries), gebruik die intensiteit van sonlig en sit dit om in elektriese krag, wat dan in ‘n battery gestoor word.Die battery stoorkrag word dan weer omgesit in wissel spanning (AC 230V) krag deur middel van ‘n wisselrigter (Inverter).Die hoeveelheid panele wat benodig word om ‘n huishouding operasioneel te hou word bepaal deur ons professionele raadgewers.

Sonkrag stelsels kan gebruik word en aangepas word om te help tydens beurtkrag  om  stygende kragvoorsienings kostes te reduseer.

Ons kan jou help om die mees effektiewe sonkragstelsel aan te skaf vir die volgende behoeftes:


PlanMyPower is geleё in Randburg, Gauteng. Ons versprei en adviseer landwyd. Stuur gerus ‘n epos na  informasie@planmypower.co.za Ons help graag.

sonpaneelstelsel totale stelsel oorsig

Alternatiewe Energie en Sonpaneel stelsels

 Kontak Informasie:


 E-pos:: informasie@planmypower.co.za

 Landlyn :  087 802 8479

 Landlyn : +27 (11) 6785101

Tegniese Navrae :

 gawie@planmypower.co.za

Ons Spesialiseer in:

  Van alle Sonkrag Stelsels

Sonkrag Inleding foto